NEEM ASSEBLIEF KENNIS!

Die Teater en die Computicket kantoor sal gesluit wees vir die Feesseisoen vanaf 20 ...

Nuusbrief: 10 Desember 2014

Goeie dag Atterbury Teatervriende!

En so kom ons by die laaste Nuusbrief van 2014! Ons wa...

Nataniel Somerkombuis Resepte

KARRINGMELK PLATBROOD met SAGTE KAAS en GEBRAAIDE OLYFSLAAI
1 kp karringmel...

lees meer 18 Desember 2014
lees meer 10 Desember 2014
lees meer 25 November 2014

Welkom!

Die Atterbury Teater is 'n voortreflike klassieke konsertsaal en is terselfteryd optimaal toegerus wat ruimtelike akoestiese vereistes betref. Die teater is geleŽ op die hoek van Lynnwoodweg en Daventrystraat in die ooste van Pretoria, as deel van die Lynnwood Bridge Retail-ontwikkeling.

Die teater is op 18 Mei 2011 geopen met die musiekblyspel "Stuur Groete aan Mannetjies Roux". Al 24 vertonings was uitverkoop, en dit was maar net die begin. Van daar af was dit mooiloop al die pad. Daar is in die eerste twee jaar meer as 400 vertonings aangebied en die teater word steeds aand na aand vir 'n verskeidenheid geleenthede benut.

Atterbury Teater het ook 'n volledige Computicket-kantoor, wat sedert Junie 2011 meer as 20 000 besprekings vir die teater hanteer het. Daar is ook 'n goed-toegeruste kontantkroeg in die voorportaal, waar teatergangers voor vertonings en tydens pouse 'n drankie kan geniet. Die voorportaal en kroeggedeelte loop uit op 'n balkon met 'n uitsig oor een van die mooiste dele van Pretoria, en sluit aan by die ontvangsarea van Odyssey Records.

Om die teater te besigtig, kontak ons gerus vir 'n afspraak op 012 471 1700/1/2.

Previous Next

Estanislau Deja Vu

19 Desember 2014

Price: R100.00

lees meer >>

Besprekings

Jazz uit Vlaanderen

22 Januarie 2015

Price: R175.00

lees meer >>

Besprekings

Louis Loock

23 Januarie 2015

Price: R120.00

lees meer >>

Besprekings

Anna Davel Moment

24 Januarie 2015

Price: R120.00

lees meer >>

Besprekings

TOEAC Accordion Duo

25 Januarie 2015

Price: R160.00

lees meer >>

Besprekings

Matt Stern Hound Dog

27 Januarie 2015

Price: R150.00

lees meer >>

Besprekings

Day#1 of #90Days2015 - Natalie Chapman and Friends

28 Januarie 2015

Price: R150.00

lees meer >>

Besprekings

My Boetie se Sussie se Ou

29 Januarie 2015 - 31 Januarie 2015

Price: R170.00

lees meer >>

Besprekings

Danie Niehaus Onthou Jy

01 Februarie 2015

Price: R150.00

lees meer >>

Besprekings

Jack Parow & Francois van Coke Acoustic

02 Februarie 2015

Price: R150.00

lees meer >>

Besprekings

Dark Side of the Moon - Tribute to Pink Floyd

05 Februarie 2015

Price: R180.00

lees meer >>

Besprekings

Karlien van Jaarsveld en musikante

06 Februarie 2015

Price: R150.00

lees meer >>

Besprekings

Jakkals en Leo

12 Februarie 2015

Price: R150.00

lees meer >>

Besprekings

Jak de Priester Valentynskonsert

14 Februarie 2015

Price: R180.00

lees meer >>

Besprekings

Mathys Roets

15 Februarie 2015

Price: R160.00

lees meer >>

Besprekings

Radio Kalahari Orkes

18 Februarie 2015

Price: R160.00

lees meer >>

Besprekings

Barry Hilton Live

19 Februarie 2015

Price: R220.00

lees meer >>

Besprekings

The Bats All Rocked Out

21 Februarie 2015

Price: R150.00

lees meer >>

Besprekings

Johnny & June - Tribute to Johnny Cash

25 Februarie 2015

Price: R160.00

lees meer >>

Besprekings

Karen Zoid

27 Februarie 2015 - 28 Februarie 2015

Price: R170.00

lees meer >>

Besprekings

Stef Bos Kaalvoet deur die Wereld

27 Februarie 2015 - 28 Februarie 2015

Price: R200.00

lees meer >>

Besprekings

Bobby van Jaarsveld en orkes

01 Maart 2015

Price: R160.00

lees meer >>

Besprekings

Mauritz Lotz Kaleidoscopic

29 Maart 2015

Price: R250.00

lees meer >>

Besprekings